TE DIEP

R 100.00

Anna se eerste CD is vrygestel in 2000 en is aan die einde van daardie jaar deur Beeld aangewys as een van die top Afrikaanse vrystellings van die jaar. Sy word boonop genomineer vir ‘n SAMA-toekenning, sowel as vir twee Geraas Musiek Toekennings. Die album is oorwegend oorspronklike musiek uit haar pen, en bevat een snit wat deur Herman van der Berg geskryf is, sowel as ‘n snit waarvan die liriek geskryf is deur André Nel. ‘n Goeie debuut en positief ontvang deur kritici.

3 in stock (can be backordered)

Category:

Description

TE DIEP