GODINNE OP DIE GRONDPAD

R 100.00

Anna se derde CD is tydens KKNK 2005 vrygestel en het ongekende opgewondenheid onder beide die publiek en die media, ontketen. Ten spyte van die feit dat hierdie al die liriek en musiek oorspronklik is en dat die album onafhanklik uitgegee is deur Anna self, wen hierdie album die mees gesogte prys in die musiek bedryf, Die SAMA 2006 vir Beste Afrikaanse album van die jaar. Die musiek op hierdie album is meer introspektief en sy fokus op veral ballades in ‘n meer dramatise teater styl.

Vervaardig deur Matthys Maree.

Out of stock

Description

GODINNE OP DIE GRONDPAD