GYPSY

R 100.00

Hoeveel kilometer lê tussen ons? Hoeveel herinneringe in elke spoor, en hoeveel dagreise tot mens uiteindelik vêr genoeg is? Na drie jaar sedert haar debuutalbum uitgereik is, word Gypsy, Anna Davel se tweede album vrygestel.

Tot dusver, Anna se mees bekende komposisie vrygestel nadat sy hierdie gedig “Die gipsy in jou oë” van Koos Kombuis getoonset en opgeneem het. Na amper 2 dekades bly hierdie liedjie ‘n gunsteling by gehore.

Die musiek op hierdie album verkoop ook steeds, en is ‘n wye verskeidneheid van oorspronklik komposisies, asook 2 toonsettings van o.a. ook Boerneef se “Hoe stil kan dit word”. Hoogste bome (latin), Leaving you (folk country), Gipsy in jou oë (Grieks met oosterste invloede), Sweet dreams (jazz) Sunnyside to the milkyway en Blacksea water (pop).

21 in stock

Category: Tags: , , ,

Description

GYPSY